Back to home page

REPORT: RHOA/ RHEV EMERGENCY MEETING
HELD ON

WEDNESDAY 9th SEPTEMBER AT 18h00,   801 MALMESBURY STREET, WINGATE PARK

 

 

LATE WEDNESDAY EVENING 9 SEPTEMBER 2009
Our sincere appreciation to all the resident who attended I did not count but there were at least a100 or possibly more. Thank you for the largest number attending one of meetings

Thank you for all the constructive input during our meeting

We have taken note of all the concerns about the crime and squatter situation in our area

The RHOA undertake to again bring all your concerns to the attention of the authorities

Please respond via e mail to us, we would like to include this in our communication to them

After the meeting our Director Me Ndbele newly appointed to the Lyttleton police station sector 4, paid us a visit, our congratulations to her on her appointment and we wish her well with the challenges facing her

I had the opportunity to have an indepth discussion with her on the crime and squatter situation in our area

Also our thanks for the input from George Moatshe chairperson Sector 4 policing forum and vice chairperson Lyttleton CPF

Thank you to Jannie Rall for his willingness to assist residents in Magato street to improve the lightening on their premises.

We will investigate all possibilities and communicate with you before the project will be launched

Thank you for the financial commitments we have already received, in particular to the two residents who committed themselves for R10,000 each, also to each and everyone who indicated their willingness to contribute, please feel free to let us have an idea of what you would like to contribute as it will assist us in planning and budgeting more effectively

Everyone who indicated that they would like to become RHOA members will soon be contacted by Petra from Ubuntu who handles our marketing and will also explain the benefits of the combined Ubuntu reaction and RHOA package deal

We will keep you all up to date on our progress and thank you again for your presence and participation

If you attended the meeting but did not complete the information list please e mail us you telephone numbers cell and landline, address, whether you are a member of the RHOA or not, would you like to become a member and would you like to make a financial contribution.

To those residents who could not attend the meeting please the same request applies.

Our motto : We will always strive to be part of the solution and not part of the problem

JAN [PINE] PIENAAR DIR RHEV / RHOA   082 4477 823

DIT IS LAAT AAND WOENSDAG 9 SEPTEMBER 2009
Baie dankie vir die groot aantal inwoners wat die vergadering bygewoon het, na skatting ongeveer 100 persone, ek het nie getel nie maar dit kon selfs meer gewees het, dankie dit was die grootste opkoms tot op hede.

Baie dankie aan almal vir die konstruktiewe deelname aan die oop gesprek en vir almal se insette

Ons het weereens kennis geneem van u besorgdheid met die plakker en misdaad situasie in ons onmiddellike omgewing

Die RHEV onderneem om weereens u besware onder die aandag van die owerhede te bring

Stuur asseblief u griewe opskrif via e pos, ons sal dit graag aanheg aan ons kommunikasie met die betrokke owerhede

Nadat die meeste van u vertrek het het ek die geleentheid gehad om 'n indiepte gesprek te voer rondom al die misdaad en veiligheids aspekte in ons omgewing

Ons dank ook aan die nuwe Direkteur Me Ndbele van die Lyttleton se polisie stasie Sektor 4 wat ook by ons aangesluit het na die vergadering ons gelukwense aan haar met haar aanstelling by die Lyttleton polisie stasie

Ook baie dankie aan George Moatshe voorsitter van die sektor 4 Polisieerings forum en vise voorsitter van die Lyttleton GPF vir sy deelname en insette

Baie dankie vir al die finansiele ondernemings wat ons ontvang het in besonder vir die belofte van R10,000 elk van twee van ons inwoners.
Baie dankie vir almal van u wat op die vorm aangedui het dat u ook bydraes wil maak dit staan u vry om ons in kennis te stel van wat u beplan om by te dra sodat ons beter kan beplan en begroot

Ons dank aan Jannie Rall van Jandre Elektries vir sy aanbod om inwoners by te staan met beter beligting in Magato straat

Ons sal al die moontlikhede ondersoek en met u kommunikeer voordat ons die projek van stapel laat loop

Almal wat aangedui het dat hulle betrokke raak by die RHEV sal so spoedig moontlik gekontak word deur Petra van Ubuntu sy doen ons bemarking en kan ook al die voordele van die gekombineerde Ubuntu reaksie en die RHEV projek verduidelik

Ons sal u op hoogte hou van ons vordering nogmaals baie dankie vir u betrokkenheid

Diegene wat nie hulle inligting op die lys geplaas het nie, e pos asseblief u adres, selfoon nommer, lid of nie-lid van die RHEV, Laat sseblief weet of u will aansluit en of u bereid is om 'n bydrae te lewer.

Aan u wat nie die vergadering kon bywoon nie dieselfde versoek asseblief

Ons leuse: Ons sal altyd daarna streef om deel te wees van die oplossing en nie deel wees van die probleem nie.

JAN [PINE] PIENAAR DIR RHEV / RHOA   082 4477 823

Click here for some photos

 

Klik hier vir fotos van die plakkers

Back to home page