Back to home page

NOTICE OF AN EMERGENCY MEETING
TO BE HELD ON

WEDNESDAY 9th SEPTEMBER AT 18h00,   801 MALMESBURY STREET, WINGATE PARK

 

 

An emergency meeting has been called to address the state of safety and security of the residents living on the perimeter of Wingate Park.

An informal squatter community is developing in the Eskom servitude area between Hans Strydom Avenue and Magato Street .  Though this is clearly a needy community, their presence remains a great concern to the residents of Wingate Park living adjacent to this servitude land  for the following reasons:

1          Hygiene:  

  absence of ablution facilities
  absence of garbage control

2         Security: 

  an increase in petty crime
  sense of insecurity

3         Value of property:

  decline in the value of houses

This meeting will be chaired by the Chairperson of the Rietvlei Home Owners’ Association, Mr Jan Pienaar.   Should you wish to pack a basket, you are most welcome to join your neighbours and friends to a “Bring & Braai” directly after the meeting. It is also requested that you bring your own chair.   To assist with the arrangements it would be appreciated if you could contact the undersigned and confirm your attendance to the meeting and braai.

Kind regards

 Andre Bester

 Telephone:  012 345 1848                             Cell:  082 411 8161            E-mail:                  andre@tsekema.co.za

Click here for some photos

 

KENNISGEWING VAN ‘N NOODVERGADERING

WAT SAL PLAASVIND OP  WOENSDAG 9 SEPTEMBER 2009 OM 18:00,
BY MALMESBURY STRAAT 801, WINGATE PARK
 

‘n Noodvergadering word beplan om die aangeleentheid rondom die veiligheid en sekuriteit van die inowners woonagtig op die grense van Wingate Park te bespreek.

‘n Informele plakkers gemeenskap is besig om te ontwikkel in die Eskom servituut area tussen Hans Strydom laan en Magato straat. Alhoewel hierdie duidelik ‘n behoewende gemeenskap is, is hulle teenwoordigheid baie sorgwekkend vir die inwoners van Wingate Park om die volgende redes:

  1. Higiene:

·         Geen toilet fasiliteite nie
·         Afwesigheid van enige afval beheer

  1. Sekuriteit:

·         Toename in diefstal en betreding insidente
·         Bedreiging van sekuriteit

  1. Waarde van eiendom:

·         Ernstige afname in die waarde van eiendom

Die vergadering sal gehou word onder die voorsitterskap van die voorsitter van die Rietvlei Huis Eienaars Vereniging, Mnr. Jan Pienaar. Indien u lus het om ‘n mandjie te pak is u baie welkom om saam met u bure en vriende ‘n “bring en braai” geselligheid direk na die vergadering by te woon. U word vriendelik versoek om u eie stoel te bring.  Ten einde reelings moontlik te maak sal dit waardeer word indien u ondergetekende kan kontak en u bywoning van die vergadering en/of braai kan bevestig.    

Vriendelike groete

Andre Bester

Telefoon:  012 345 1848 Selfoon:   081 411 8161                   e-pos:   andre@tsekema.co.za

Klik hier vir fotos van die plakkers

Back to home page