|

Onthou die 2011 plaaslike verkiesing!!
Registrasie van kiesers vir die plaaslike regering (Tshwane METRO)
vind hierdie naweek (5 en 6 Februarie 2010).
Die plek waar ons dienslewering ervaar of nie ervaar nie is juis by die
plaaslike owerheid waar ons maandeliks vir dienste moet betaal
Slegs Geregistreerde kiesers kan in die komende 2011 plaaslike
verkiesing stem. U stem is baie belangrik om die dienslewering in die
toekoms te bepaal!!!
Om seker te maak dat u wel geregistreer is en waar u kan stem, stuur nou
'n sms met u ID nommer aan 32810.
Please Contact any of the following
Jan Pienaar (RHEV- OPERATIONS 0824477823)
Len Greyling (RHEV- ADMIN 0824162595)
eMail riethoa@gmail.com |